Aanlyn klasse Naaldwerk, Hekel, Brei en Kralewerk

Aanlyn klasse Naaldwerk, Hekel, Brei en Kralewerk

AANLYN HANDWERK / NAALDWERK KLASSE AANGEBIED.
Woon jy op ‘n plaas of ver van die dorp of het jy nie vervoer en kan nie handwerk aktieweteite bywoon nie. Of doen jy tuis skool. Nou is dit ook nog gevaarlik om saam in groepe buitemuurse klasse te loop.
Doen jou kursus aanlyn in die privaatheid van jou huis en op jou eie tye wat jou beplanning pas.
Bly gesond en bly by die huis.

Betaal vir 2 Maande en kry 1 maand gratis.
‘n Spesiale aanbod vir net R300 in totaal vir drie maande. (12 klasse) vir Hekel, Brei en Krale weef.

Gewone pryse wanneer jy maandelikse betalings verkies.
Naaldwerk klasse kinders R130 pm
Hekel/Brei klasse vir almal R130pm
Krale weef klasse vir almal R140pm
Naaldwerk klasse gevorderde R170 pm Klere maak op patrone.
Eenmalige registrasie fooi R50

Leer die tegniek om enige iets te Hekel of Brei en jou eie aanlyn winkel te begin met die produkte wat jy maak. Skep so ook ‘n eksta inkomste en terselfde tyd beoefen jy jou geliefde stokperkie. Geniet dit en maak geld.

Die perfekte geskenk vir iemand spesiaal vir wie jy omgee.

Die wonderlikste manier om hierdie spanningsvolle jaar mee te begin.

Besoek nou my Webwerf vir alle inligting.
Kliek net
https://stitchesforkidzmarketing.simdif.com
Besoek dan die aanlyn geskenk blad en doen jou betaling daar.
Of stuur whatsapp na 0825726435 met “handwerk” en ek stuur die geskenkbewys link vir jou of bankbesonderhede.

Phone Number, Suburb, City : call_and_whatsapp : +27825726435

Leave a Reply

Your email address will not be published.